info@perfecttouchcrafts.co.za

Fast Delivery throughout SA | 578 11de Laan, Gezina

Turquise Kreatiewe Joernaal Bybel

R640.00
Available on backorder
Estimated Delivery:
10 - 17 Sep, 2026

Description

NLV Kreatiewe Joernaal Bybel

Ontdek die vreude van kreatiewe stil word by God!

Die kreatiewe Joernaal Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur.  Elke bladsy het ‘n bree kantlyn met of ‘n woordkuns-teksvers of lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe terwyl jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

Related products

Need Help? Chat with us